View the embedded image gallery online at:
https://boerwarmemorabilia.com/index.php/memorabilia/medallions/item/145-boer-war-medallion#sigProIdcb4d319f71 |
Item Ref# MS7421
France: Boer War Satirical Medallion
Material: White metal (Aluminium) Obverse: Divided into three portions by two horizontal lines. Upper portion in French: “LA GUERRE DES BOERES (in an arc) / 1900 (large letters)”. A medal with a similar obverse having German text was also made. |

Britse Leuns - Hul Brand Nogsteeds Plase Af
Ds Samuel Thompson, van Revington, Bolton, Lancashire, het in 'n brief geskryf dat dit algemeen geglo word dat die verbranding van plase in Suid Afrika nou iets van die verlede is. Dan skryf hy:
"Ek stuur u 'n uittreksel van 'n brief van 'n soldaat aan die font wat bewys dat dit (die verbranding van plase nog op wreedaardige wyse voortgaan. Die brief is gedateer 5 Julie 1901:"
"Dit is erg koud, veral gedurende die nag. Dit is die rede waarom ek graag 'n wolserp wil hê. Stuur my een so gou as moontlik..."
"Ek het honderde myle ver getrek. Ek was saam uit met 'n kolonne en dit is werk om van te walg. Ons verbrand elke plaas waar ons kom, en neem vroue en kinders na die "refugee" kampe. Waar ons ook gaan, verbrand ons die oes en laat net 'n verlate landstreek agter ons."
Ds Thompson se brief is in Augustus 1901 in New Age gepubliseer.
Source: New Age, Augustus 1901
Scripture |
“… I call heaven and earth to witness against you today, that I have set before you life and death, blessing and curse. Therefore choose life, that you and your offspring may live, loving the LORD your God, obeying his voice and holding fast to him, for he is your life and length of days, that you may dwell in the land that the LORD swore to your fathers, to Abraham, to Isaac, and to Jacob, to give them.”
Deuteronomy 30:19 20 |