Item Ref# MS7430

 

Anglo-Boer War: 1899 - 1902

Brief description:  This medallion is part of a series called "The Medallic History of South Africa". It depicts a British soldier on horseback jumping into a Boer stronghold, sword drawn. The silver content is 92.5% and coated in 24 carat gold.


Material:   Silver, coated in Gold
Manufacturer:   tbc, South Africa
Artist:   tbc
Circa:   tbc
Dimensions:   45mm
Weight:   40g (1.3 ounces)
Inscription: 

Obverse:   "Anglo-Boer War: 1899 - 1902"

Reverse:   "The Medallic History of South Africa"

 

divider 1

Britte Se Minag Vir N Wit Vlag 

Vroue en kinders probeer soms om onder die die beskerming van die wit vlag te leef. Die wit vlag is egter dikwels deur die Briste troep geminag of as iemand 'n skoot afgevuur het, is dit as rede aangevoer om teen die Boere op te tree. Die geval van Christiaan Richter se huis was so 'n voorbeeld. EW Smith van die Morning Leader, wat by generaal Pole-Carew en generaal French was, het die volgende verslag op 21 Mei 1900 geskryf:


Twee wit vlae is oor die huis van Christiaan Richter vertoon; daar val êrens 'n blinde skoot (Heelwaarskynlik van Britse troepe). Die volgende wat ek daarna sien, was 'n twintigtal manne met hulle voete op die nek van kalkoene, eende en hoenders.

Gouer as wat ek hierdie verhaal kan meedeel, word die vroue en kinders in 'n buitehuis ontdek; verskeie troepe is besig om parafien op die vloer en teen die mure van die huis te gooi, en binne vyf minute staan die huis in vlamme. Die vroue hardloop nog in en uit, om te probeer red wat hulle kan. Geen wapens is op die plaas gevind.

Scripture

Again Jesus spoke to them, saying, “I am the light of the world. Whoever follows me will not walk in darkness, but will have the light of life.”

John 8:12