Item Ref# MS7425

 

Transvaal, President Thomas Francois Burgers Medallion

Brief description:  Here is a circuler medallion commissioned by the Transvaal Numismaic Society at their 5th Convention (6 to 13 April 1974). Normally found as a set of three (gold, silver, bronze) medallions.

It is recorded that 150 sets of the medals were minted. An unknown number were issued in silver and bronze.

Material:   Silver
Manufacturer:   South African Mint
Artist:    Tommy Sasseen
Circa:   1974
Dimensions:   38mm
Weight:   28.2g
Inscription: 

Edge:   Plain. Stamped with the issue number and “SAM”. Gold medal with 9ct hallmark. Silver medal with sterling hallmark.

Obverse:   Head of President Burgers, left (as on the Burgers Pond from the ZAR coinage). Initials: “T.S.” below the bust. The legend above: “THOMAS FRANCOIS BURGERS” and below: “1874 1974”.

Reverse:   On a concave field, a high-relief rendition of the Cullinan Diamond on which is superimposed miniatures of four gold coins that circulated in South Africa:

Top:..... Netherlands Ducat 1809 (trade coinage) - Reverse

Left:.... ZAR President Burgers Pond 1874 - Obverse

Right:....ZAR President Kruger Pond 1892-1900 - Obverse

Bottom:.. ZAR Veldponde 1902 - Obverse

Signed: “T.S.” below the diamond on the right    

 

divider 1

 

Engelse Verbrand Boere Huise 

 

Filson Young, skrywer van Relief of Mafikeng, beskryf 'n middag se werk van vernietiging, wat in die Manchester Guardian gepubliseer is:

Dry Harts Siding, 8 Mei 1900

Die verbranding van huise wat vanmiddag plaasgevind het, was 'n uiterse onaangenaame besigheid. Ons het deur 'n deel van die land gemarsjeer waar een of ander kwaadwillige persoon opstandelinge bymekaargemaak en opgerui het; en ons het vanmiddag, binne omtrent tien myl, nie minder nia as ses plaaswonings verbrand.

Dit lyk of daar daarvoor gesorg was dat daar goeie getuienis teen die afwesige eienaar was, en in geen geval moes ons mense by die brand van hul huise uit hul huise verjaag nie; dog in een allerdroewigste geval het die vrou van 'n opstandeling, wat krank op 'n vriend se plaas gelê het, van haar siekbed af haar huis op 'n distansie van een honderd tree sien afbrand.

Ek dink nie dat straf hierdie roekelose vorm moet aanbneem nie; dit lyk asof 'n soort huislike moord gepleeg word as 'n mens die dak en huisraad in ligte laaaie sien staan.

Ek het gisteraand tot laat voor die vuurgloed gestaan en gesien hoe die vlamme om elke stukkie stomme huisraad hul tonge slaan- stoele, tafels, die wieg van die kindjie, die klerekas, met in sy laaie 'n wêreld van kosbaarhede; en toe ek die arme vrou se gesig sien, het my eie hart gebrand met 'n gevoel van eerskending.

Die uitwerking op die koloniale troepe, wat by die uitvoer van hierdie bevele van verwoesting die kans kry om vrye teuels te gee aan hul gevoel van haat en wraak, is baie sleg. Hulle disipline is veel swakker as die van die Imperiale troepe, en hulle raak gou buite beheer. Hulle storm dan die huis binne, maak buit en verniel en vul die lug met hul wraakgeskreeu. Gister het hulle bitterlik gekla omdat 'n sekere huis nie in aan hulle oorhandig is nie, want daar was nie genoeg getuienis teen die eienaar nie.

As hierdie plase gekonfiskeer moet word, soos die meer wraaksugtige lojaliste verland, en aan setlaars oorhandig word, waarom dan die huise verbrand? Die nuwe bewoner sal maar net 'n ander woning moet bou; en bouwerk is geen geringe taak nie, waarhout en middels om klip te bewerk skaars is. Die doel wat bereik word, is gering- dit is eenvoudig 'n vertoning van mag en straf, wat, as dit werklik nodig was, op 'n ander manier toegepas kon word. Die nadele, soos enigiemand dadelik kan sien, is menigvuldig.

Vroue en kinders probeer soms om onder die die beskerming van die wit vlag te leef. Die wit vlag is egter dikwels deur die Briste troep geminag of as iemand 'n skoot afgevuur het, is dit as rede aangevoer om teen die Boere op te tree. Die geval van Christiaan Richter se huis was so 'n voorbeeld.

Source: Filson Young, Manchester Guardian

Scripture
For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life.

John 3:16 (KJV)