View the embedded image gallery online at:
https://boerwarmemorabilia.com/index.php/memorabilia/medallions/item/150-boer-war-medallion#sigProId69ed98a9ff |
Item Ref# MS7426
Transvaal, President Thomas Francois Burgers Medallion Edge: Plain. Stamped with the issue number and “SAM”. Gold medal with 9ct hallmark. Silver medal with sterling hallmark. |

Japie
Vanmôre was Japie nog hier:
Vanaand is hy dood!
Met 'n lag om sy mond het hy bruilof gevier
Met 'n klein brokkie Engelse lood. ...
Vanmôre was Japie by my:
Vanaand is hy—waar?
As 'n mens maar kan weet, waar hy eindlik sal bly,
Wie het dan vir die toekoms gevaar?
Vanmôre was Japie my maat:
Vanaand is hy—wat?
Sal hy nog met my lag, sal hy nog met my praat,
Of my hand in die syne weer vat?
Vanmôre was Japie 'n kind:
Vanaand 's hy volleerd!
Ons het baie gestry om dié waarheid, ou vrind:
Weet jy nou, wie van ons had verkeerd?
Vanmôre was Japie—nee God!
Hy is nog vir my!
Want die dood kan nie skei nie,
al is dit ons lot Om alleen op die wêreld te bly.
Source: C. Louis Leipoldt
Scripture |
Whoever believes in the Son has eternal life; whoever does not obey the Son shall not see life, but the wrath of God remains on him. John 3:36 |