View the embedded image gallery online at:
https://boerwarmemorabilia.com/index.php/memorabilia/medallions/item/151-boer-war-medallion#sigProIdb767336e2d |
Item Ref# MS7427
Boer Homes Destroyed 1 Obverse: In the centre above, two mounted knights in armour, swords drawn, engaged in combat and below that, two foot soldiers fighting with swords and shields. The soldier to the left is recognisably Spanish. Around: “1568 – 1648 . DE . SPANJAARDE . IN . DE . VER . PROVINCIEN”. Outside a beaded border and within a cable round the rim, the legend: “HET . IS . BETER . TE . STRIJDEN . VOOR . HET . VADERLAND”. An ornamental cross with stops on each side at the top. The Dutch legends on the obverse and reverse need to be read together. Translated into English: "1568-1648 the Spanish in the distant provinces ... 1899-1901 the English in South Africa. It is better to fight for ones fatherland that to be cheated by a sham peace treaty”. |

Boervrou: "Skiet My, Skiet My!"
EW Smith, korrespondent van die Morning Leader, skryf op 29 April 1900.
Generaal French en generaal Pole-Carew, aan die hoof van die Guards en die 18de Brigade, trek op en verbrand werklik alles op die weg. Die brigade word gevolg deur omtrent 3500 stuks gebuite vee, groot en klein (In besit van Imperial Cold Storage Company- Eienaar Sir de Villiers Graaf se moord maatskappy- vandag in besit van Tiger Brands) Hulle het honderde tonne koring en voer vernietig. Die troepe wat deelgeneem in hierdie werk, is die Roberts Horse, die Kanadese en die Australiërs. Ek hoor vandag dat generaal Rundel ook sy pad deurgebrand het tot op Dewetsdorp.
Op een plaas was vrou al wat agtergelaat is. Hulle het gewere onder 'n matras gevind. Die bevele was onverbiddelik. Die vrou het haar arms om die nek van die offisier gewerp en gesmeek dat haar huis tog gespaar moet word. Toe die vlamme uit die veroordeelde huis bars, het die arme vrou op haar knieë geval, haar klere geskeur en haar bors oopgemaak en geroep: Skiet my, skiet my! Ek het niks meer om voor te lewe nie, noudat my man weg is, ons plaas verbrand en ons vee weggeneem is!
Scripture |
For the wages of sin is death, but the free gift of God is eternal life in Christ Jesus our Lord.
Romans 6:23 |